0p 20 M:ei 1916 verskyn vir die eerste mae.l 'n maandblad onder die
naam De Huisgenoo't by ,De Nationale Pers, Beperkt," Kaapstad. Reeds
op 25 Janu~ie 1915 is ,De rrationale Pers, Beperkt" opgerig op aandrang
van sekere vooraanstaande Afrikaners wat van mening was dat ~ 'n eie
Afrikaanse koerant moes v1ees w~in die ontv1akende Af'rikaner-nasionalisme
tot uiting kon kom. 'n Eie koera.nt wat die gevoelens van die volk
vertolk, sou 'n magtige wapen teen die vyand vrees. Daarby sou di t 'n
gevoel van samehorigheid onder die Afrikaners bevorder. 0p 26 Julie
1915 verskyn dan die eerste uitgawe van die nuwe koerant, De Burger,
onder redaksie van d.!-. D.F. Malan.
Teen die einde van 1915 ontstaan die geda.gte om ook 'n tydsk.rif'
uit te gee, '~t sou voorsien in die behoeftes van die Afrikaanse volk by
I
wie ~reeds 'n toenemende leeslus en 'n groeiende belangstelling in
kultuursake merkb~ was. So kom De Huisgenoot tot stand.
Die opskrif' op die buiteblad van De Huisgenoot lui verder : ,Verenigd
met Ons Moedertaal". Op die ti telblad, bokant die redaksionele kolom,
staan :. ,Een Tijdschrift .voor Afrikaners. Officieel Orgaan vm1 die
A. T.V. Verschijnt Maandeliks onder redaktie van Prof. J.J. Smith".
Die leser merk met die eerste oogopslag dat die naam ,De Huisgenoot"
. en die opskrif in .Nederlands is, nie in .Afrikaans nie. Eers vane£
Desember 1917 verskyn die tydsk.rif onder 'n .M:'rikaanse titel, nl. D,li.e ===
Huisgenoot, met die nodige verand.eringe ook in die ander opskrifte.
Die redaksie-artikels van Mei, Junie en Julie 1916 word in Ned.erlands
geskryf. rrr .Augustus en September word daar skielik na Afrikaans
oorgeslaan, maar in Oktober en November is dit weer Nederlands.
MEYER, G (2021). Die BETEKENIS VAN DIE HUISGENOOT as Maandblad 1916 - 1923 In Die Tweede Afrikaanse Taalbeweging. Afribary. Retrieved from https://afribary.com/works/die-betekenis-van-die-huisgenoot-as-maandblad-1916-1923-in-die-tweede-afrikaanse-taalbeweging
MEYER, G. "Die BETEKENIS VAN DIE HUISGENOOT as Maandblad 1916 - 1923 In Die Tweede Afrikaanse Taalbeweging" Afribary. Afribary, 24 Apr. 2021, https://afribary.com/works/die-betekenis-van-die-huisgenoot-as-maandblad-1916-1923-in-die-tweede-afrikaanse-taalbeweging. Accessed 15 Dec. 2024.
MEYER, G. . "Die BETEKENIS VAN DIE HUISGENOOT as Maandblad 1916 - 1923 In Die Tweede Afrikaanse Taalbeweging". Afribary, Afribary, 24 Apr. 2021. Web. 15 Dec. 2024. < https://afribary.com/works/die-betekenis-van-die-huisgenoot-as-maandblad-1916-1923-in-die-tweede-afrikaanse-taalbeweging >.
MEYER, G. . "Die BETEKENIS VAN DIE HUISGENOOT as Maandblad 1916 - 1923 In Die Tweede Afrikaanse Taalbeweging" Afribary (2021). Accessed December 15, 2024. https://afribary.com/works/die-betekenis-van-die-huisgenoot-as-maandblad-1916-1923-in-die-tweede-afrikaanse-taalbeweging