Abstract
In die ~are 1825 tot 1855 is aan die Kaap betrek1ik veel
geskrywe wat van 'n letterkundige aard kan beskou word. Die , /
,Nederdultsch Zuid-Af'rikaansch Tydschrif't was die 1etterkundige
orgaar raar bydrae het in a1 die Nederlandse en self's ook in
. " h_ ~}. r-.,
Engelse tydskrifte verskyn. Die nuusblaaie was destyds merendeels
tweetalig, en was die organe vir die publikasie van letterkundige
sowel as 10ernalistieke bydrae. Blaaie soos De
Verzamelaar van de .Lima ~n Sam Sly's Journal het veel
daartoe bygedra om die kunsgevoel onder die 1esende publiek
lewendig te hou, w~r die 'l.A. Tydschrift ma'lr 'n beperkte
leserskring gehad het, en waqr letterkundige werke onder die
koloniste 'n seldsaaII".heid was. GOdsdiens was die hoof-saak;
die Bybe 1. ka tegismus en misl{ien 'n paar ander> godsdienstige
geskrifte die enigste literatuur in menige huis.
Meesal word die digkuns as middel tot 'n doel, 'n
doe1treffende wapen in die politieke en private strydv-e~k
gebesig. Die meeste gediggies wat geskrywe is, is nie
de~tyds van so'n kuns-geha1te geag dat dit plaqtsing in die
N.Z.A.T. waardig beskou is nie. Van de Lima se vee1vuldige
gedigte verskyn blykbaar niks in die Tydschrift nie. 'n Prosaui
tgawe deur hom;~'.rord ' afbrekend en vernietigena. geresenseer
in genoemde blade Dit lui dat byna op elke bladsy 'n
"onwaarheid of absurditeit" staqn en dat die werk as, ;peneden
critic" beskou word. Uit de Lima se twee digbundels blyk
egter onteenseg1ik dat baie van sy letterkundige pogings, wat
gehalte betref, nie~ agter hoef te gestaan het vir party van
die gediggies in die N.Z.A.T. gepubliseer nie.
Ook van die ander Kaapse skrywers is min gepubliseer
~ van genoegsame kunswaarde. Meeste gedigte in die Tydschrift.
POESIE, D (2021). Nederlandse Letterkunde And Die Kaap 1825 - 1855. Afribary. Retrieved from https://afribary.com/works/nederlandse-letterkunde-and-die-kaap-1825-1855
POESIE, DIE "Nederlandse Letterkunde And Die Kaap 1825 - 1855" Afribary. Afribary, 15 May. 2021, https://afribary.com/works/nederlandse-letterkunde-and-die-kaap-1825-1855. Accessed 05 Dec. 2024.
POESIE, DIE . "Nederlandse Letterkunde And Die Kaap 1825 - 1855". Afribary, Afribary, 15 May. 2021. Web. 05 Dec. 2024. < https://afribary.com/works/nederlandse-letterkunde-and-die-kaap-1825-1855 >.
POESIE, DIE . "Nederlandse Letterkunde And Die Kaap 1825 - 1855" Afribary (2021). Accessed December 05, 2024. https://afribary.com/works/nederlandse-letterkunde-and-die-kaap-1825-1855