Brits – Kaffraria 1853 - 1866

ABSTRACT

In Die Behandeling Van Brits-Kaffraria Va,N 1853 Tot

1866 (Dit Wil S~ Vanaf Cathcart Se Skikkinge' Tot By Die Bekendmaking

Van Die Anneksasie Van Brits-Kaffr~Ia) Is Die

Bedoeling Nie Gewees Om 'N Volledige Opgawe Te Gee Van Al

Die Besonderhede In Verband Daarmee Nie, Omdat Di T Die Per·-

Ke Van Tn Skripsie Te Ver Sou Oorskry. Daar Is Alleenlik

'N Poging Aangewend Om Tn Duidelike Beeld Te Gee Van Die Belangrikste

Geski Edkundige Gebeurteni Sfw En Ontwikkelinge In

Brits-Kaffraria Tydens Daardie Periode.

Die Gevolge Van Die Anneasasie Moes Onaangetas Gelaa

Word Daar Ruimte 0it Nie Toegelaat Het Nie, En ,Ook Omdat Sommige

Van Die Gevolge Hulle Waarskynlikolank.Daarna Eers Laat

Geld Het En Dit Sou My Te Ver Van Die Eientlike Gekose Tydperk

Wegvoer.

Vir Die Materiaal Van Hierdie Werk Kon ':Lie Skrywer Hiervan

Gebruik Maak Van 'N Groot Verskeidenheid Van Bronne, Soas

Manuskripte, Briewe, Proklamasies, Nuusblaaie, Blouboeke

En Bestaande Werke. Kaar 1aasg~Noemde Is Eientlik Nie As Tn

Outori Tei T Beskou Nie Beh:-,-Lwe In Die Algemene Inleiding Tot

Die Werklike Tydperk Wat Feitlik Buite Die Intensiewe Verhandeling

Val En Die Tyd Dit Nie Toegelaat Het Om Soveel Aan~

Dag Daaraan Te Bestee Nie.

In Versk~E Gevalle Was Dit Besonder Il10eilik Om Duidelikheid

Op Sekere Punte Te Kry Daar Bylaes Tot Briewe Aan Die

Koloniale Sekretaris In So 'N Warboel Verkeer Dat Sistematiese

Navorsing Feitlik Nie Moontlik Was Nie. Baie Bylaes

Word Heeltemal Vermis Of Die Lot Daarvan Net Met 'N Klein

Opmerking Soos Een Van Die Volgende Bepaal;

"Returned To Mr. Willes". "Original Sent To Secretary Of

State", Ens. '=".'

Besonder Veel Bylaes'" Gedurende Die Laaste J Are Van Si R George Grey Word Vermis Wat Moontlik Te Wyte Is Aan Die Feit Dat

Subscribe to access this work and thousands more
Overall Rating

0

5 Star
(0)
4 Star
(0)
3 Star
(0)
2 Star
(0)
1 Star
(0)
APA

, H (2021). Brits – Kaffraria 1853 - 1866. Afribary. Retrieved from https://afribary.com/works/brits-kaffraria-1853-1866

MLA 8th

, H "Brits – Kaffraria 1853 - 1866" Afribary. Afribary, 15 May. 2021, https://afribary.com/works/brits-kaffraria-1853-1866. Accessed 06 May. 2024.

MLA7

, H . "Brits – Kaffraria 1853 - 1866". Afribary, Afribary, 15 May. 2021. Web. 06 May. 2024. < https://afribary.com/works/brits-kaffraria-1853-1866 >.

Chicago

, H . "Brits – Kaffraria 1853 - 1866" Afribary (2021). Accessed May 06, 2024. https://afribary.com/works/brits-kaffraria-1853-1866